2 leerders in SA Skole Tennisspan opgeneem

Leigh van Zyl (0.15) en Janke-Martine Viljoen (0.13) is na afloop van die Inter-Provinsiale Tennistoernooi, opgeneem in hul onderskeie ouderdomsgroepe se SA Skole Tennisspanne.

Hierdie is werklik ‘n merkwaardige prestasie en ons is baie trots op julle!