2017 Matrieks maak ons trots!​

Congratulations to our Matric class of 2017 with a 100% pass rate!

Hard work has made 93 dreams of success a reality. HMS Paarl is trots op elke matrikulant wat in die uitdagende leef- en leerruimte van Hoër Meisieskool Paarl, met trots haar beste gelewer het.