2018 Matriekklas ontvang truie en pêrels​

Dis tradisie by HMS Paarl dat elke matriekmeisie in die eerste week van skool, elkeen ‘n stelletjie pêrel oorbelletjies ontvang, wat sy haar hele matriekjaar kan dra.

Hierdie spesiale seremonie volg dan met ‘n tee-bederf onder die akkerbome voor die skool waar hulle ook hul matriektruie dan ontvang.