4M Atletiekbeker na 21 jaar terug by HMS!

Girls’ High afrigters, personeel, old girls en ouers is opreg trots op al ons dogters! Elkeen se aandeel op die baan, veld en pawiljoen was net die beste!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Finale punte:
HMS 471
La Rochelle 379
Bloemhof 344
Rhenish 158