Andrea breek Weskaap en SA rekord

Andrea Haywood (Gr.11) breek die SA rekord in gewigstoot (4kg) vir vroue o.20 met ‘n afstand van 8.01m, asook die Weskaap rekord vir diskus vroue o.20 met ‘n afstand van 21.51m by die laaste provinsiale byeenkoms! Sy verteenwoordig die Weskaap by die SASAPD (South African Sports Association for Physically Disabled) Nasionale kampioenskappe in die F38 klassifikasie 20 – 25 Maart 2020. We are proud of you and excited about your future Andrea!