Barbara verbreek medaljedroogte in die Laerskool​

Barbara de Kock (o.12) wen ‘n silwermedalje in die 150m hekkies by die Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe te Oudtshoorn.