KEEP TRACK OF ALL OUR

DYNAMIC GIRLS

We are really proud

OF OUR GIRLS

Showkoor Rise Up vanaf Neerpelt besoek HMS

HMS se koor het geleentheid gekry om saam met hulle op te tree en die konsert het in ‘n spontane sangsessie tussen die twee kore ontaard. Die gehoor kon nie genoeg van hierdie pragtige stemme kry nie! Die koor het die volgende dag weer die skool besoek en voor die hoofgebou onder die bome opgetree. Ons hoop om in die toekoms weer saam te werk!  

Miss Girls’ High

Miss Girls’ High 2018 was aangebied deur die bekende Minkie van der Westhuizen. Baie dankie vir die finaliste wat gesorg het vir nog ‘n stylvolle aand ‘dressed in gold’. HMS is trots op almal wat ‘n aandeel gehad het in hierdie suksesvolle aand.  

HMS Paarl spog met nuwe Musieksentrum

Opening het plaasgevind op 15 Mei 2018. Dit was ‘n gesellige aand met besondere kultuur items wat vir lank nog sal onthou word. Dis ‘n nuwe era wat Hoër Meisieskool Paarl betree en ons sien uit vir die hoogtepunte wat die sentrum nog gaan inhou.

Koor ontvang Laureate toekenning in Praag​

We were crowned as the overall winners in ALL categories of the competition. Welgedaan aan Mev. Rykie Boeke en elke koorlid met hierdie ongelooflike prestasie! We’ve spread some of the GIRLS HIGH MAGIC in Europe. Beslis ‘n ervaring wat vir altyd gekoester sal word.