KEEP TRACK OF ALL OUR

DYNAMIC GIRLS

We are really proud

OF OUR GIRLS

1st Team Hockey wins Online Skills Challenge

Paarl GHS 1st Team Hockey wins Boland Hockey Online Skills Challenge. Well done, girls! Special thanks to Ian Naudè of Krypton Hockey for being the driving force behind this initiative. Click on photo for YouTube video.

Paarl Girls’ High wins Interschools Tennis

Congratulations to every girl who showed good sportsmanship through the great tennis they played. Thank you for giving your best and enjoying every moment. Ons is trots op julle!

HMS & HJS Paarl Prestige Atletiek 2020 wenners

Hoër Meisieskool Paarl was wenners in die o.14, o.15 en o.17 ouderdomsgroepe. Baie geluk aan alle deelnemers en dankie aan ons broers in blou wat saam met ons die dag gewen het! Dankie Hoërskool Gimnasium Paarl vir ‘n mooi byeenkoms. 

Andrea breek Weskaap en SA rekord

Andrea Haywood (Gr.11) breek die SA rekord in gewigstoot (4kg) vir vroue o.20 met ‘n afstand van 8.01m, asook die Weskaap rekord vir diskus vroue o.20 met ‘n afstand van 21.51m by die laaste provinsiale byeenkoms! Sy verteenwoordig die Weskaap by die SASAPD (South African Sports Association for Physically Disabled) Nasionale kampioenskappe in die F38 klassifikasie 20 – 25 Maart 2020. We are proud of you and excited about your future Andrea!

Leigh van Zyl ons tennisster!

Sy het Suid-Afrika in Januarie by die Suidelike Afrika tenniskampioenskappe in Namibië verteenwoordig waar sy ‘n silwer medalje in die individuele kompetisie en ‘n goue medalje by die die spankompetisie verower het. Sy was ook in Pretoria waar sy die Suid-Afrikaanse oefenkamp bygewoon het. Leigh has been selected to act as ball girl at the Match in Africa (Federer vs Nadal) on Friday, 7 February 2020. We are extremely proud of you Leigh van Zyl!

Baie geluk aan die matriekklas van 2019

Hulle harde werk en toewyding het daartoe gelei dat HMS Paarl as een van die Top 20-skole in die Wes-Kaap aangewys is. Die skool is ook nederig dankbaar vir die eerste posisie in Afrikaans Huistaal in die Wes-Kaap. Twee van ons studente behaal 100% in Visuele Kuns, Hannah Wilkinson & Mieke Wiehman. Ons is dankbaar vir elke matrikulant, onderwyspersoneel en ouers wat baie ure ingesit het vir hierdie puik uitslae. Op die foto staan Mevrou van Zyl by ons Top 5: Hannah Wilkinson, Cara du Toit, Magot Vlok, Lize Theunissen, Adèle Mouton.  

u.15 Netball wins International Youth Challenge

Well done u.15s!!! We are super proud of you winning the International Youth Netball Challenge. Alisa Jacobs was announced as the best shooter of the tournament, well done! Talent wins games, but teamwork and intelligence win championships. – Michael Jordan

Grade 9 group wins ‘Oppie Tong Af’

Uitmuntende resultate vir ons Graad 9 Redenaars by Oppie Tong Af 2019 Grade 9 English Public Speaking Group won 1st place: Zanke Nell, Kelli McMahon, Isabella Preller and Lia du Plessis. You girls made us proud!