Computer Applications Olympiad

Computer Applications Olympiad – meer as 5 500 leerders het aan die nasionale kompetisie deelgeneem en Margot Vlok was een van die top 12 wat in die finaal deelgeneem het. Well done Margot!