HMS & HJS Paarl Prestige Atletiek 2020 wenners

Hoër Meisieskool Paarl was wenners in die o.14, o.15 en o.17 ouderdomsgroepe.
Baie geluk aan alle deelnemers en dankie aan ons broers in blou wat saam met ons die dag gewen het!
Dankie Hoërskool Gimnasium Paarl vir ‘n mooi byeenkoms.