HMS & HJS wen Prestige Atletiek

Ons is baie trots op ons dogters en Boys’ High se atlete wat puik presteer het by die Prestige Atletiekbyeenkoms. Ons sou dit nie kon doen sonder die ondersteuning van al ons dogters op die pawiljoen, ouers en old girls nie.
Thank you Boys’ High for winning Prestige with us!