HMS is trots op 2 SA skolespeelsters

Baie geluk aan Mia Louw wat opgeneem is in die o.16 SA skole hokkiespan en Jean-Miri Olivier wat opgeneem is in die o.16 SA skole netbalspan.

We are extremely proud of you girls!