HMS koor begin die jaar op ‘n hoë noot!

Koorlede het die naweek saamgetrek en nuwe liedjies geoefen vir die kompetisies wat voorlê die jaar.