HMS ontvang WKOD Taal en Wiskunde Toekenning

Die Graad 9 groep word deur die WKOD vereer vir algehele uitnemendheid in Afrikaans, Engels en Wiskunde.