HMS Paarl spog met nuwe Musieksentrum

Opening het plaasgevind op 15 Mei 2018.

Dit was ‘n gesellige aand met besondere kultuur items wat vir lank nog sal onthou word. Dis ‘n nuwe era wat Hoër Meisieskool Paarl betree en ons sien uit vir die hoogtepunte wat die sentrum nog gaan inhou.