YOUR HOME AWAY

FROM HOME

Welcome to your

HOME AWAY FROM HOME

Liewe Koshuiskinders en -ouers

Dit is ons voorreg om as koshuisouers die plek vol te staan vir ouerhuise. Elke nuwe dogter wat ons pragtige koshuistrap oploop, se hart is gewoonlik gevul met ‘n kombinasie van onsekerheid en opgewondenheid. Dis ‘n uitdaging om skielik onder ouervlerke uit te beweeg.

As parents, we have nothing in this world more precious than our children. But being a parent, means letting go a little bit every day. And here my husband and I step in to ensure your daughter is left in good and loving hands, no matter how far she is from her parents. 

Ons is trots op, en lief vir elke dogter wat voor ons oë ‘n dame word. Net soos julle, haar ouers, handhaaf ons regverdige dissipline, lag ons vir simpel grappies, is ons trots op die goeie punte of sport- of kultuurprestasies wat sy behaal en staan reg vir ‘n warm drukkie wanneer hartseer oomblikke opduik. Maar ons groot trots is wanneer ons sien “ons dogters”, want hulle word ons s’n ook, as pragtige jong vroue ontluik en in eie reg selfstandig en wys optree. 

We see your daughters through the eyes of you, their parents. We realise they are unique individuals. And we strive to contribute to each individual’s confidence to know her self-worth, the strength to chase her dreams and the ability to know how truly, deeply loved she is not just by you, her parents, but also by us. 

Thank you for entrusting us with your daughter.

Ghs_Hostel_Sig_Phil_Lurene_du_Plessis
Ghs_Hostel_Phil_Lurene_du_Plessis
Ghs_Hostel_Main

The grade 11 &12 learners are accommodated in double rooms and grade 8 & 9 learners in dormitories of 5-7. We have prefects who are responsible for the well-being of the learners and to make sure everyone is happy and follow the rules of the hostel. Boarders may hang their own curtains, which increases the homely atmosphere of the hostel.

Girls' High

Main Hostel

They say home is where the heart is, but we, the sisters of GHS hostel prefer the statement: The heart is where the home is. It is in fact the only explanation for the 176 hearts situated beneath the oaks in the heart of Paarl.

Die meeste van hierdie leerders is weeklikse koshuisgangers wat oorspronklik van die Wes-Kaap is, maar ons het ook leerders wat so ver soos Namibië kom, wat kwartaallikse koshuisgangers is.

Die koshuisouers, Phil en Lurene, is sedert 2016 die koshuisouers en is vol vars planne en idees. Hulle het albei ‘n jarelange verbintenis met die skool, met Lurene wat self ‘n onderwyseres was by HMS Paarl en Phil wat etlike jare lank op die skool se Beheerliggaam gedien het. Die afgelope jare het Lurene ook die skool se Boutique bedryf en ken feitlik elke kind in die skool. Hulle het 4 kinders, waarvan 3 dogters, vanaf graad 8-12 in HMS Paarl was. Hulle beplan op die beginsel waarop die koshuis gebou is en wat jare lank gevestig is, nl. respek, selfdissipline, lojaliteit en omgee te handhaaf en self verder uit te bou.

Ghs_Hostel_Main_2

The Annex

GRADE 10 HOSTEL

Die aanvraag na koshuisverblyf het die afgelope paar jare drasties toegeneem en moes daar vinnig plan gemaak word om meer kinders te akkommodeer. Die musiekkamers aan die agterkant van die koshuis is in 2016  in ‘n anneks omskep en dit is nou die tuiste van 27 graad 10-meisies.

Ghs_Hostel_Main_5
Ghs_Hostel_Main_3