Koor ontvang Laureate toekenning in Praag​

We were crowned as the overall winners in ALL categories of the competition.

Welgedaan aan Mev. Rykie Boeke en elke koorlid met hierdie ongelooflike prestasie! We’ve spread some of the GIRLS HIGH MAGIC in Europe.

Beslis ‘n ervaring wat vir altyd gekoester sal word.