Kristi en Erica skitter by ASA Kampioenskappe

Kristi Snyman is tweede in Suid-Afrika! Sy neem deel by die Senior ASA kampioenskappe en spring ‘n pragtige hoogte van 1.80m!
Erica het ook deelgeneem aan die paalspring en sy spring ‘n hoogte van 3.20m, haar posisie is onbekend a.g.v. weersomstandighede.

You girls made Paarl Girls’ High School very proud!