Kristie Truter ontvang Munisipale toekenning

Kristie Truter word vereer deur die Wynland Munisipale Distrik vir die matriekleerder in HMS met die hoogste gemiddelde punt (LO-punt uitgesluit) in die 2018 Nasionale Senior Sertifikaat eksamen.