Leigh van Zyl ons tennisster!

Sy het Suid-Afrika in Januarie by die Suidelike Afrika tenniskampioenskappe in Namibië verteenwoordig waar sy ‘n silwer medalje in die individuele kompetisie en ‘n goue medalje by die die spankompetisie verower het. Sy was ook in Pretoria waar sy die Suid-Afrikaanse oefenkamp bygewoon het.
Leigh has been selected to act as ball girl at the Match in Africa (Federer vs Nadal) on Friday, 7 February 2020.
We are extremely proud of you Leigh van Zyl!