LS Redenaars presteer​

2018 se Laerskole Interskole Redenaarskompetisie is aangebied deur Die Afrikaanse Taalmuseum en Laerskool Paarl Gimnasium.

Ons is trots op Milcah Visser wat ‘n  algehele eerste plek in die kompetisie behaal het!