Matriekafskeid

Ons matrieks het gepronk by hul Matriekafskeid te Kronenburg. Pragtige jong vroue in droomrokke het met hul aantreklike megeselle in blink voertuie opgedaag en tot laataand hul laaste skooljaar gevier.