Mila o.12 SA skaakkampioen

Mila Ferreira (gr. 6) het gedurende die vakansie aan die ‘SA Junior Chess Championships Wildcard’ deelgeneem en sy het die o.12 dogtersafdeling gewen.
Ons is baie trots op jou!
Die Super Grand Master, elfde in die wêreld, het die trofees oorhandig.