Miss Girls’ High

Miss Girls’ High 2018 was aangebied deur die bekende Minkie van der Westhuizen.

Baie dankie vir die finaliste wat gesorg het vir nog ‘n stylvolle aand ‘dressed in gold’.

HMS is trots op almal wat ‘n aandeel gehad het in hierdie suksesvolle aand.