Nedbank Beurskompetisie

Joanne Conradie en Chloë Solomons is uit 28 finaliste in die Wes-Kaap aangewys wat aan die Nedbank Beurskompetisie se finale rondte deelgeneem het.

Baie geluk aan Chloë Solomons wat as een van 15 leerders aangewys is wat ‘n volle studiebeurs ontvang om ‘n BCom graad te voltooi aan die Universiteit van Stellenbosch.