KEEP TRACK OF ALL OUR

DYNAMIC GIRLS

We are really proud

OF OUR GIRLS

HMS netbal vaar uitstekend!

24 Hoërskool en 3 laerskool netbalspeelsters is deur na finale rondte van Wes-Kaap proewe. 20 Spelers word verkies tot die Wes-Kaap span en 11 spelers tot die Kaapse Wynlandspanne.

First hockey team wins the 2019 Western Cape SPAR challenge.

The girls played brilliant hockey and made us so proud. A big thank you also to the parents and staff for your support. Road to the final: 1-0 vs Reddam Constantia, 1-0 vs Bloemhof, 1-0 vs Fairmont,  3-1 vs St Cyprians on shoot-outs in the Semi, 2-1 vs Stellenberg in final

Goud by ATKV Applous 2019

Ons is ongelooflik trots op ons hoërskoolkoor wat goud by Applous 2019 verwerf het! Baie geluk aan Mnr Chester Meyer en aan elke meisie wie so pragtig gesing het. Hierdie is beslis ‘n hoogtepunt en ‘n trotse oomblik!

o.15 Netbalspan stap weg met brons medalje by All Girls’ Festival

Die o.15 netbalspan het ons tydens All Girls’ Festival ongelooflik trots gemaak. Hulle speel teen o.18 spanne wat Bloemhof, Oranje Meisies asook Affies ingesluit het. In die uitspeel vir 3de en 4de plek, speel hulle teen Affies en wen hulle met ‘n telling van 28 – 22. Hierdie span is voorwaar ‘n voorbeeld van harde werk, ons is trots!

Kristi en Erica skitter by ASA Kampioenskappe

Kristi Snyman is tweede in Suid-Afrika! Sy neem deel by die Senior ASA kampioenskappe en spring ‘n pragtige hoogte van 1.80m! Erica het ook deelgeneem aan die paalspring en sy spring ‘n hoogte van 3.20m, haar posisie is onbekend a.g.v. weersomstandighede. You girls made Paarl Girls’ High School very proud!

Abigail reaching high altitudes at the SACOPA

Abigail Combrink (gr.8) took part in the SA Championship of Performing Arts (SACOPA) 2 – 5 April 2019. Ons is baie trots op haar uitslae by die geleentheid: – Goud in Classical – Silwer in Comical Sy is ook gekies vir SA-span om deel te neem aan die World Championship in Los Angeles. Well done Abigail, you made us proud!