Nicole hou HMS se naam hoog in die groen en goud

Nicole du Toit (gr. 8) is deel van die Protea Gymkhana-span wat tydens ‘n kompetisie ‘n Tentpegging toets teen Australia gery het. Die Protea dogtersspan het besonders goed gedoen en ‘n eerste plek behaal. Nicole is ook aangewys as die tweede beste ruiter van die dag.