Nog 3 A-kandidate opgelewer met die hermerk van 2017 se matriekeindeksamen

Veels geluk!

Alette du Toit, Lisa Kotze en
Tern Pelser het na die hermerkuitslae ‘n A-gemiddelde elk vir die Nasionale Senior Sertifikaat 2017 behaal.

Hoër Meisieskool Paarl spog nou met 30 (33%) A-gemiddeldes, 271 Vak A’s en ‘n graadgemiddeld van 73,56%.