Pragtige tradisie leef voort – Matriek klas van 2030 ontvang dasse

Die pragtige tradisie van dasoorhandiging van die matrieks aan die gr.1’s word voortgesit. Congratulations to the grade 1 class for receiving your first school tie. May your school career be blessed until your Matric year in 2030!