SA Padwedloop kampioen gekroon

Jana le Roux (gr.12) is as SA Padwedloop kampioen gekroon te Port Elizabeth tydens die SA Padwedloop Kampioenskappe.

Jana is voorwaar ‘n voorbeeld van hardewerk wat beloon word.

HMS is trots op jou!