Showkoor Rise Up vanaf Neerpelt besoek HMS

HMS se koor het geleentheid gekry om saam met hulle op te tree en die konsert het in ‘n spontane sangsessie tussen die twee kore ontaard. Die gehoor kon nie genoeg van hierdie pragtige stemme kry nie!
Die koor het die volgende dag weer die skool besoek en voor die hoofgebou onder die bome opgetree.

Ons hoop om in die toekoms weer saam te werk!