u.15 and u.18 Tennis teams end third and fourth at prestigious tennis tournament

Die o.18 A en o.15 A tennisspanne het deelgeneem aan die gesogde Amanda Coetzer tennistoernooi in Bloemfontein. Die o.15-span het in die vierde plek geëindig en die o.18-span het ‘n puik derde plek behaal. We are so proud of you for always playing your very best!