Al HMS se A-netbalspanne het gekwalifiseer vir die SA Nasionale Topskole Netbalkampioenskappe. Die o.14, o.16, o.17 en 0.18’s het deelgeneem in Boksburg en die o.15’s in Vanderbijlpark.
Girls’ High is very proud of the five teams that participated in these National Tournaments and their results.