Annemay deur na finaal van WOW-Spelkompetisie

Die Sanlam WOW-Spelkompetisie is die grootste spelkompetisie in die land. Dit word in al nege provinsies aangebied en maak jong leerders in ’n vroeë stadium reeds bewus van die belangrikheid van taalkennis en die waarde van ‘n goeie spelvermoë.

Een van ons skrander leerders, Annemay Schade, het deurgedring na die Provinisiale Finaal van hierdie tawwe kompetisie. Welgedaan Annemay!

Singapoer wag op HMS se o.15 Netbalspan

Die o.15’s maak HMS ongelooflik trots om die Kay Motsepe Topskole netbaltoernooi te wen! Hierdie span gaan vanaf 2 November – 2 Desember Suid-Afrika verteenwoordig. Hierdie span is ‘n voorbeeld van goeie spanwerk, ons is trots!

u.17 Hockey wins Fast 5 Tournament

HMS Paarl wen die Marius Schoeman Amdec Group u.17 Fast5 Hockey toernooi by Paarl Gimnasium. HMS Paarl se tellings was:
Wen 5-3 vs Gim1
Gelykop 4-4 vs Gim2
Wen 5-1 vs La Rochelle
Wen 4-0 vs Hugenote
Wen 8-0 vs Curro Langebaan.

u.14 & u.17 Netball wins Fast 5 Tournament

The u.14 and u.17 netball teams made us proud at the Fast 5 Paarl Gymnasium tournament.
Die o.14-span het in die o.15-kategorie deelgeneem en met goud weggestap! Die o.17-span het ook die dag onoorwonne afgesluit en met goud huis toe gegaan.

Nicole hou HMS se naam hoog in die groen en goud

Nicole du Toit (gr. 8) is deel van die Protea Gymkhana-span wat tydens ‘n kompetisie ‘n Tentpegging toets teen Australia gery het. Die Protea dogtersspan het besonders goed gedoen en ‘n eerste plek behaal. Nicole is ook aangewys as die tweede beste ruiter van die dag.

Ilke Muir presteer op Nasionale vlak

SANESA Saddle Seat SA’s: Ilke Muir (gr.8) presteer by die Nasionale kampioenskappe. Sy verower eerste plek in ‘Equitation’ en ‘n tweede plek in “Performance”. Well done Ilke!

HMS wen Marlie Moolman Tennistoernooi

HMS wys weer in Cradock hoe word tennis gespeel!

Gr 8:
Sophia Krige
Elca Zulch
La-Ri Bauermeister
Lienke van Blommestein

Gr 9:
Elsje Dreyer
Cari Steenkamp

Gr 10:
Christine van der Merwe

Shelomi Truter 5de op SA Muurbal ranglys

SA SCHOOL SQUASH TOP 10 RANKINGS 2019.

Ons is baie trots op Shelomi Truter (gr.12) wat vyfde op die ranglys verskyn!

Ruiters opgeneem in Sanesa Wes-Kaap span

Baie geluk aan Marlize Roux wat in die Wes-Kaap span vir Sanesa Saddle Seat as ruiters opgeneem is! You and Ilke Muir made us very proud!

Ruiters opgeneem in die Sanesa Wes-Kaap span

Baie geluk aan Ilke Muir wat in die Wes-Kaap span vir Sanesa Saddle Seat as ruiters opgeneem is!

You and Marlize Roux made us very proud!