Leierskap

BY HMS PAARL

“The essense of leadership is influence, not authority” – unknown

“If your actions inspire others to dream more, learn more, do more and become more, you are a leader.” Johan Quincy Adams

Die Fokuspunte

VAN ONS LEERDERLEIERSKAP

Deurlopende
leierskap

Om tydens die leerder se termyn as leier ‘n positiewe verskil te maak met betrekking tot ‘n spesifieke aspek van die skool, binne en buite die gronde van ons skool. Die leierskapstruktuur fokus op dienslewering in plaas van projekbestuur.

Invloedryke leierskap
gefokus op dienslewering

Om tydens die leerder se termyn te fokus op haar sterkpunte om ‘n positiewe bydrae te maak tot die skool se omgewing en mense.

Leierskap
na skool

Om leerderleiers te bemagtig en op te voed op so ‘n wyse dat hulle voorbereid sal wees op 21ste-eeuse leierskap wat verwag dat ‘n persoon tydens unieke uitdagings en geleenthede moet reageer op ‘n inklusiewe manier wat fokus op samewerking en dienslewering.

Wêreldleiers

Die leier moet bewustheid skep van ‘n sekere kwessies wat leerders daagliks in die gesig moet staar sodat hulle in die toekoms ‘n beduidende bydrae kan lewer hiertoe.

Mentorskap

Deur ervare, passievolle onderwysers te gebruik om as mentors vir die leerderleiers te kan optree sodat ontwikkeling sal plaasvind, maar dat leiers ook sal terugploeg na skool as mentors vir ander.

IMPORTANT SKILLS WE WANT TO IDENTIFY AND DEVELOP IN THE LEADERS OF PAARL GIRLS’ HIGH

Creativity and Critical thinking

Agility

Relationships and collaboration

Communication

Development and growth mindset

Inclusivity and anti-discrimination

Influence over control

Action, not only words

To lead with others

Accountability

Leierskap

STRUKTUUR

HOOFLEIERS:

VRL

  • Hoofdogter
  • Onderhoofdogter
  • Tesourier

KOSHUIS

  • Hoofdogter

PROJEKLEIERS

  • Voorsitte
  • Ondervoorsitter

LEARNER LEADERS:
(Grade 12s)

PORTFOLIOS

  • Academics
  • Arts and culture
  • Sport
  • Marketing
  • Facilities (FBK)
  • IT
  • Clothing&discipline
  • Grade 8 leader
  • “Geeskomitee” chair

AWARENESS PROJECTS

  • Mental health
  • Physical health
  • Environmental sustainability
  • Entrepreneurship
  • Community
  • Diversity
  • Learner wellness: Gr. 8 & 9
  • Learner wellness: Gr. 10 & 11
  • Emotional intelligence

PROJEKLEIERS
(Grade 12s)

  • Matriektrui & -balkie
  • Laerskool skakeling
  • Matriek sosiaal
  • Matriek wellness
  • Matriekbadkamer & borde
  • Seniorbal
  • Videos & IT
  • Ontwerp
  • Dagskoliere
  • Privaatkoshuise
  • RCL & classleaders
  • Hostel leaders
  • Arts & culture leaders
  • Sport captains
  • Committee members

ANDER:

  • Nautilus
  • Impact
  • Reach Out

Hoofleiers 2021

Nina-Moggee
Nina Moggee
Hoofdogter
Jana-Nel
Jana Nel
Onderhoofdogter
Leah-Swile
Leah Swile
RCL Treasurer
Luane-le-Roux
Luané le Roux
Koshuis hoofdogter
Anne-Venter
Anne Venter
Projekvoorsitter
Hannah-Botha
Hannah Botha

Projekondervoorsitter

VRL 2021

GRAAD 8 VRL

learner-placeholder
NAAM VAN
learner-placeholder
NAAM VAN
learner-placeholder
NAAM VAN

GRAAD 9 VRL

Hanel-Vollgraaff,
Hanel VollgraaFF
Anke-Stofberg
Anke StofBerg
Lara-Botha,
Lara Botha

GRAAD 10 VRL

Meghan-Damonse
Meghan Damonse
Daniella-Du-Plessis
Daniella Du Plessis
Annemay-Schade
Annemay Schade

GRAAD 11 VRL

Jana-Stofberg
Jana StofBerg
Francesca-Nel
Francesca Nel
Ane-Geldenhuys
Ané Geldenhuys

LEERDERLEIERS 2021

Nina-Moggee
Nina Moggee
Hoofdogter
Hannah-Botha
Hannah Botha
Project Deputy Chair
Carla-Visser
Carla Visser
Sport & Graad 8 + 9 Welstand
Lathitha-Nkamane
Lathitha Nkamane
Arts & Mental Health
Jana-Nel
Jana Nel
Onderhoofdogter
Luane-le-Roux
Luané le Roux
Koshuishoofdogter
Greta-Dreyer
Greta Dreyer
Akademie & Entrepreneurskap
Natasha-Home
Natasha Home
Bemarking & Omgewingsvolhoubaarheid
Leah-Swile
Leah Swile
RCL Treasurer
Andrea-Haywood
Andrea Haywood
Dissipline & Diversiteit
Kate-Rolfe
Kate Rolfe
Akademie & Fisiese Gesondheid
Rebecca-Whitburn
Rebecca Whitburn
Facilities & Emotional intelligency
Anne-Venter
Anne Venter
Projekvoorsitter
Caro-Schultheiss
Caro Schultheiss
Bemarking & Lewensvaardighede
Lara-Williams
Lara Williams
Graad 8 Leier & Gemeenskap
Mila-Davin
Mila Davin
Geeskomitee & IKT

KOSHUISLEIERS 2021

Luane-le-Roux
Luané le Roux
Koshuis hoofdogter
Janke-Els
Janke Els
Koshuis onderhoofdogter
Ane-Basson
Ané Basson
Rochelle-Rijnsburger
Rochelle Rijnsburger
Greta-Dreyer
Gretha Dreyer
Kate-Rolfe
Kate Rolfe
Andrea-Haywood
Andrea Haywood
Katrien-van-Eeden
Katrien van Eeden
Natasha-Home
Natasha Home
Carla-Visser
Carla Visser
Carle-Human
Carlé Human
Taylin-Watts
Taylin Watts