Sport

BY HOËR MEISIESKOOL PAARL

Die waarde van sport by Hoër Meisieskool Paarl lê in die deelname en persoonlike ontwikkeling van elke sportvrou. Our history of sporting excellence is a tribute to our dedicated teachers and professional coaches who are passionate about our players.

ATHLETICS

Our goal is for our athletics is to reach new heights in the next 5 years with development of each athlete as the main focus. We have world standard tartan long jump, triple jump and high jump facilities. Track items are trained for at Brug Street Athletics Track whilst field items are trained for at the school. We participate at Prestige, 4M, the Spring Athletics Meeting, GHS Relay Athletics meetings, Twizza Super School of Speed, Outeniqua Top 10, NWU-Pukke Top 10 and the Strand Relay Meeting. We strive to give the athletes in the school the best coaching to reach our main goal of developing each athlete to their full potential.

Organiseerder: mvisagie@paarlgirlshigh.com

STATISTIEK 2019
BIATHLON

Each year a group of about 35 athletes participate in various league events. The Boland Championship is always an event that the girls look forward to.

Organiseerder: tferreira@paarlgirlshigh.com

STATISTIEK 2019
TENNIS

In die afgelope 5 jaar gaan ons tennis van krag tot krag. HMS het 6 tennisbane. Professionele tennisafrigting deur Edge Tennisakademie word deur die jaar aan topspelers gebied.

We participate in the following events: Agnes Pauw, Gerrie Berner, Interschools, All Girls’ Festival, Amanda Coetzer, Absolut Menlo, Marilie Moolman and CR v.d. Merwe Curro tennis tournaments.

Organiseerder: evisagie@paarlgirlshigh.com

STATISTIEK 2019
MUURBAL

Hoër Meisieskool Paarl se Muurbal speel elke jaar in die Boland A-liga en speel ook jaarliks by die All Girls’ Festival.

Organiseerder: lkemp@paarlgirlshigh.com

STATISTIEK 2019
SKAAK

Ons leerders kry weeklikse afrigting en neem deel aan die Kaapse Wynland liga.

Organiseerder: hcoetzee@paarlgirlshigh.com

LANDLOOP

Ons Landloopatlete neem deel aan die plaaslike landloopreeks wat elke Woensdag by een van die omliggende Paarl, Stellenbosch en Wellington skole plaasvind.

Die landloop dien as die Winterprogram vir ons middelafstand-atlete en ons moedig soveel as moontlik aan om deel te vorm van die plaaslike landloopreeks. Die atlete moet ‘n afstand van 4km kan hardloop. Aan die einde van die reeks word ‘n plaaslike skool as wenner van die reeks aangewys.

Organiseerder: mvisagie@paarlgirlshigh.com

STATISTIEK 2019
SWEM

Professionele swemmers affilieer by swemklubs in die Paarl. Daar is ‘n swembad by die skool. Alle ander swemmers oefen by die skool. Ons neem ook jaarliks deel aan die 4M, Interskole en verskeie ander plaaslike swemgalas.

Organiseerder: sfourie@paarlgirlshigh.com

STATISTIEK 2019
HOCKEY

We pride ourselves by having 15 High School teams that compete against strong Boland and Western Cape hockey teams from March to August. With the use of our astro turf and excellent coaches, we have grown in number and strength in recent years.

Our focus is on developing the individual to be part of a fun, challenging and learning hockey environment.

We participate in the following hockey days, clinics and tournaments:

St Mary’s Investec Hockey Festiival, DF Malan coaching clinic, All Girls’ Festival, The Cape Town International Hockey Festival, Bloemhof u.16 Tournament, Rustenburg u.16 Tournament, Paarl Vallei coaching clinic, Kwagga Junior Hockey Tournament and Interschools.

Organiseerder: akeevy@paarlgirlshigh.com

STATISTIEK 2019
NETBAL

Netbal is een van ons grootste sportsoorte met meer as 400 spelers!

Ons netbalseisoen skop jaarliks af met ‘n toer na Waterkloof Netbalfees tydens die Maart-skoolvakansie met al ons ouderdomsgroepe.

Daar word deel geneem aan die Boland-liga asook die Topskole kompetisie waarna daar elke jaar 2 – 5 spanne deurdring na die finale rondte in Boksburg. Ons o.16 en o.18 spanne word ook uitgenooi na die bekende Wildeklawer Rugby en Netbalfees.

Organiseerder: rneethling@paarlgirlshigh.com

STATISTIEK 2019
STATISTIEK 2019: TOP SKOLE
NOODHULP

Leerders kan lid van ons noodhulpspan word deur ‘n Vlak III-Noodhulpsertifikaat te verwerf op eie koste. Deur die jaar word daar ook sportbeseringskursusse deur kundiges aangebied om ons spanlede se kennis uit te brei.

Die spanlede doen diens by alle tuis wedstryde wat tydens seisoen gespeel word.

Organiseerder: astrangfeld@paarlgirlshigh.com

STATISTIEK 2019
BUITESKOOLSE SPORTSOORTE

By Hoër Meisieskool Paarl gee ons erkenning aan leerders wat presteer in sportsoorte buite die skool.

Each year learners participate in the following sports:

  • Rythmic Gymnastics
  • Artistic Gymnastics
  • Pentathlon
  • Equestrian
  • Underwater Hockey
  • Water polo etc.