Leadership

AT PAARL GIRLS' HIGH

“Great leaders also communicate a common vision for how the team will work together. And they motivate everyone to stay the course even when external forces or internal change challenge the strength of the team.”unknown

Die Fokuspunte

VAN ONS LEERDERLEIERSKAP

Deurlopende
leierskap

Om tydens die leerder se termyn as leier ‘n positiewe verskil te maak met betrekking tot ‘n spesifieke aspek van die skool, binne en buite die gronde van ons skool. Die leierskapstruktuur fokus op dienslewering in plaas van projekbestuur.

Invloedryke leierskap
gefokus op dienslewering

Om tydens die leerder se termyn te fokus op haar sterkpunte om ‘n positiewe bydrae te maak tot die skool se omgewing en mense.

Leierskap
na skool

Om leerderleiers te bemagtig en op te voed op so ‘n wyse dat hulle voorbereid sal wees op 21ste eeu leierskap wat verwag dat ‘n persoon op unieke uitdagings en geleenthede moet reageer op ‘n inklusiewe manier wat fokus op samewerking en dienslewering.

IMPORTANT SKILLS WE WANT TO IDENTIFY AND DEVELOP IN THE LEADERS OF PAARL GIRLS’ HIGH

Creativity and Critical thinking

Agility

Relationships and collaboration

Communication

Development and growth mindset

Inclusivity and anti-discrimination

Influence over control

Action, not only words

To lead with others

Accountability

Leierskap

STRUKTUUR

HOOFLEIERS:

PROJEKLEIERS

  • Hoofdogter
  • Onderhoofdogter

LEARNER LEADERS:

PORTFOLIOS

  • Projects
  • Environmental development
  • Wellness
  • Academics
  • Arts and culture
  • Sport

AWARENESS PROJECTS

  • Beautification of school grounds and classrooms
  • Discipline and uniforms
  • Marketing
  • Values and manners
  • Love and loss
  • Diversity and Choice theory
  • Library
  • IT
  • Sport and Chess
  • Arts week

PROJEKLEIERS VERANTWOORD-ELIKHEDE

  • Een sokkie per kwartaal
  • Ma- en dogterpiekniek
  • Pa- en dogternaweek
  • Graadaande
  • Oversee all the comitees
  • Aansteekbord
  • Vlaerooster (hys van vlae en indra in saal)
  • Ryedienste
  • Prefekskakeling met PPS
  • “God’s Girls”
  • “Reach Out”

Hoofleiers 2021

vanaf kwartaal 2

learner-placeholder
Naam Van
Hoofdogter
learner-placeholder
Naam Van
Onderhoofdogter

Leerderleiers 2021

Isabella-Broennimann
Isabella Broennimann
Omgewingsvolhoubaarheid
Nika-du-Plessis
Nika du Plessis
Omgewingsvolhoubaarheid
Amelie-Bestbie
Amelie Bestbier
Wellness
Philippa-Viljoen
Philippa Viljoen
Wellness
Eula-Nel
Eula Nel
Academics
Olivia-Rademeyer
Olivia Rademeyer
Academics
Daniela-Viljoen
Daniela Viljoen
Sport
Annabel-Vollgraaff
Annabel Vollgraaff
Sport
Janri-Dixon
Janri Dixon
Kunste
Aletia-Burger
Aletia Burger
Kunste