Sport

BY HOËR MEISIESKOOL PAARL

Die rol van fisiese ontwikkeling speel ’n baie groot rol in die emosionele ontwikkeling van enige kind.  Daarom is dit vir Hoër Meisieskool Paarl baie belangrik dat al ons dogters aan sport moet deelneem, met die klem op maksimale deelname en genot! Vir ons is deelname, spanwerk, sportmangees en gereelde deelname net so belangrik as die individu wat groot hoogtes bereik.
Ons bied ’n groot verskeidenheid sportsoorte aan:
Somer seisoen – Atletiek, Tennis, Swem en Tweekamp
Winter seisoen – Netbal, Hokkie, Landloop, Skaak en Muurbal
Deelname aan sport is nie verpligtend nie, maar ons moedig al ons leerders aan om ten minste aan een winter- en een somersport deel te neem. In alle sportsoorte streef ons daarna om soveel as moontlik spanne in die liga in te skryf. Aangesien maksimale deelname vir ons baie belangrik is, poog ons om in al die sportsoorte topafrigters te verskaf en waar die behoefte hom voordoen, maak ons ook van buite-afrigters gebruik.  Afrigters word gereeld op kursusse gestuur sodat hulle te alle tye op hoogte kan bly van die nuutste verwikkelinge in die betrokke sportsoort.
ATHLETICS

Our goal for our athletics to reach new heights in the next 5 years. All training takes place at the school during the early mornings before school starts. Ons atlete neem deel aan Boland Atletiek byeenskomste asook vriendskaplike byeenkomste in en om die Paarl. Ons doel is om die liefde vir atletiek van jongs af te kweek.

STATISTIEK 2019
BIATHLON

Each year a group of about 35 athletes participate in various league events. The Boland Championship is always an event that girls look forward to.

STATISTIEK 2019
TENNIS

In die afgelope 5 jaar gaan ons tennis by HMS van krag tot krag. Die skool beskik oor 6 tennisbane waar weekliks sosiale tennis geniet word asook professionele tennisafrigting aangebied word deur Edge Tennisakademie vir die topspelers.

STATISTIEK 2019
MUURBAL

Hoër Meisieskool Paarl se Muurbal speel elke jaar in die Boland A-liga.

Organiseerder: lkemp@paarlgirlshigh.com

STATISTIEK 2019
SKAAK

Graad 1 tot 3 leerders kry weekliks ‘n uur skaakafrigting.
Graad 4 tot 7 leerders kry weeklikse afrigting en neem dan ook deel aan die Kaapse Wynland liga.

STATISTIEK 2019
SWEM

Jaarliks skop ons swemseisoen af met ons Interhuisgala en Swimathon. Die Grondslagfase leerders swem een keer ‘n week in skooltyd vir ‘n uur lank in die eerste kwartaal. Daar is ook geleentheid vir leerders vanaf Graad 4 tot 7 om namiddag in die swemspan te kom swem asook sosiale swem wat meer fokus op die verbetering van swemstyle en ontwikkeling.

The girls participate in galas at the following schools: Drakenstein, Courtrai evening gala, Winelands gala hosted by Gymnasium Primary, Paarl Boys’ Primary and Kenridge Primary School.

Organiseerder: ffourie@paarlgirlshigh.com

STATISTIEK 2019
HOCKEY

Our practice times and home games take place on our astro turf. Our focus is on developing the individual to be part of a fun, challenging and learning hockey environment. We participate in the Parel Vallei coaching clinic and various hockey days.

Organiseerder: abeukes@paarlgirlshigh.com

STATISTIEK 2019
NETBAL

Die laerskool netbalseisoen skop jaarliks af in Februarie-maand met 210 energieke spelers en 16 entoesiastiese afrigters wat netbaldrome help vorm en die passie en liefde vir die sport aanwakker.

The u.11-squad kicks off their season taking part in the Elite Netball Clinic in Paarl. The u.12’s travel to Riebeek-Kasteel to compete in their sports festival and the u.13’s take the plane to the Egalite Netball Tournament at Sun City.

We participate in a variety of netball days and tournaments throughout the season with all teams and ages. The GHS Netball Day, Interschools, Top Schools Competition, De Hoop’s and Stellenbosch Primary School’s Daylight-to-spotlight tournament and the Bellville-North evening tournament, to name only a few. Our u.12A and u.13A teams also take part in the Shift pre-season league, with weekly matches being played over a period of eight weeks.

Organiseerder: lcronje@paarlgirlshigh.com

STATISTIEK 2019
STATISTIEK 2019: TOP SKOLE
BUITESKOOLSE SPORTSOORTE

By Hoër Meisieskool Paarl gee ons erkenning aan leerders wat presteer in sportsoorte buite die skool.

Each year learners participate in the following sports:

  • Rythmic Gymnastics
  • Artistic Gymnastics
  • Pentathlon
  • Equestrian
  • Underwater Hockey
  • Water polo ens.