The u.14 and u.17 netball teams made us proud at the Fast 5 Paarl Gymnasium tournament.
Die o.14-span het in die o.15-kategorie deelgeneem en met goud weggestap! Die o.17-span het ook die dag onoorwonne afgesluit en met goud huis toe gegaan.