Jy kyk tans na die Afrikaanse weergawe van ons webwerf
Ons boetiek het alle skooldrag, sportklere sowel as 'n wye verskeidenheid ondersteunersitems in voorraad.
Neem asseblief kennis dat geen klere op krediet gekoop mag word nie en bestellings sal eers oorhandig word wanneer die betaling wys in die boetiek se rekening.
E-pos asseblief vir Alice vir enige navrae: theboutique@paarlghs.co.za
Boetiek se tye:
Maandae tot Woensdae: 07:30 - 12:30 & 13:00 - 15:45
Donderdae: 07:30 - 08:30
Vrydae: 07:30 - 14:45