Close Icon

Ampliora et Altiora

Groter en Hoër

aansoeke

Aansoekprosedure vir 2025

Vir die Voorskool (Ouderdomme 2-3 + 3-4)

  • Vir meer inligting oor die aansoekproses, stuur 'n e-pos aan admin@paarlgirlshigh.com
  • Aansoeke is oop vanaf 1 Augustus 2024 en sluit op 16 Augustus 2024
  • Onvolledige aansoeke sal nie oorweeg word nie.

Vir Voorskool (Ouderdomme 4-5 + 5-6), Laerskool en Hoërskool

  • Alle aansoeke vir dieVoorskool (Ouderdomme 4-6), Laerskool en die Hoërskool moet deur die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) gedoen word.
  • Gaan na die WKOD-webwerf deur op die knoppie hieronder te klik en voltooi die algemene aansoekvorm.
  • U kan u aansoek via hierdie portaal dophou.
  • Navrae rondom die koshuisverblyf stuur 'n e-pos aan admin@paarlgirlshigh.com
  • Neem asseblief kennis dat aansoeke vir GRAAD 1 en GRAAD 8 op die 11de Maart 2024 oopmaak en op die 12de April 2024 sluit.
    Aansoeke vir alle ander grade maak oop op 1 Augustus 2024 en sluit op 16 Augustus 2024.
  • Onvolledige aansoeke sal nie oorweeg word nie.
  • Hoër Meisieskool Paarl het nie aansoekvorms nie. Alles moet deur die WKOD se webblad gedoen word.
Kids Chatting
Reading
Switch to English